Tuinterapie

Ons het almal so bietjie terapie nodig om ons deur hierdie moeilike dae te kry. Hoe gelukkig is ons, tuiniers, nie dat ons sommer die beste terapie net buite die huis se deur het nie?

Hierdie video het my sommer van voor al laat onthou waarom ek ‘n tuinmaak hou. 🙂

 

 

Tuinvideo's

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *