Reën-tuine

Al voel dit nie op die oomblik so nie, is Suid-Afrika eintlik ‘n droogte-geteisterde land. Ons vang water op vir die warm droogtes, maar ons weet nie regtig hoe om sulke baie reën te hanteer nie. Nou vloei die meeste daarvan weg see toe. Het jy geweet dat daar iets soos reëntuine is? Dis ‘n fantastiese idee en so maklik vir elkeen om te kan hê. In die eerste video onder verduidelik iemand die beginsel van so ‘n tuintjie (bedding) en waarom dit goed is vir jou, jou stad en sommer die aarde. 😉 Die tweede video wys hoe om dit te maak.

Ek gaan sommer dadelik myne begin beplan. 🙂

 

Tuinprojekte

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *