Oorwinningstuine

Het jy al van die “victory gardens” gehoor wat mense tydens die Tweede Wêreldoorlog geplant het?

Miskien het ons weer Oorwinningstuine nodig in hierdie pandemie dae. Dalk nie om ons te laat oorleef nie, maar hierdie keer meer as voedsel vir jou siel. Want dis amper lente en wat is beter vir jou siel as ‘n bloeisel of vet, blink, groen blare of ‘n bos blomme uit jou eie tuin uit?

 

 

Tuinvideo's

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *