2 thoughts on “‘n Pragtige digbundel geinspireer deur plante – vir jou.

    1. Hi Annatjie, so jammer dat ek nou eers antwoord, maar verlede jaar was ‘n baie slegte jaar aan huis en toe het hierdie webwerf bietjie stil geword. Ek beplan om hierdie jaar dit ordentlik te laat groei – soos jy kan sien ek is op die eerste werksdag van die jaar hier. 🙂

      Jy hoef nie in te skryf nie, alles is verniet hier en oop vir almal om te sien. Volg ons gerus op ons facebook bladsy as jy op hoogte wil bly van wanneer daar nuwe inhoud hier is. 🙂

      Dis ‘n wonderlike stokperdjie om te hê, of mens kennis het of nie. 🙂

      Baie dankie vir jou ondersteuning.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *