Lesers se tuine – Januarie 2022

Vandag begin ons met ‘n splinternuwe afdeling op Tuinmaak – een waarin ons lesers met hulle tuine kan spog. Die plan is om as daar genoeg is elke maand dit in ‘n video te saam te sit. As daar nie genoeg is nie sal ons aan die einde van die jaar ‘n video maak.

Stuur gerus julle fotos na tuinmaak.annelise@gmail.com

Vandag wys ons vir julle Peter van der Schyff wat in Faerie Glen woon se mooi tuin.

 

 

 

 

Lesers se tuine

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *