Lesers se tuine – Januarie 2022

Denys se pragtige tuin is in Meerensee in Richardsbaai. Jy skryf: “Ek verander gedurig oor die afgelope 19 jaar om aan te pas met makliker instandhouding. Heelwat bome uitgeroei in teenstelling met my geaardheid, maar met rede. Slange en peste verander ‘n mens se siening aansienlik. ”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Lesers se tuine

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *