Ons het almal so bietjie terapie nodig om ons deur hierdie moeilike dae te kry. Hoe gelukkig is ons, tuiniers, nie dat ons sommer die
Het jy al van die “victory gardens” gehoor wat mense tydens die Tweede Wêreldoorlog geplant het? Miskien het ons weer Oorwinningstuine nodig in hierdie pandemie
Ek dink soms aan seisoene in die tuin en seisoene van die lewe terwyl ek my tuin staan en natspuit. Ek wonder, in watter
Bome Witstinkhoutboom Bome is die belangrikste plante in jou tuin omdat hulle die grootste, mees prominente en mees permanente plante in jou tuin gaan wees.