Ek moes net vir julle hierdie dramaties pragtige plant wys wat ek onlangs ontdek het – die Zingiber spectabilis of ornamentele gemmerplant. Die genus Zingiber
Bome Witstinkhoutboom Bome is die belangrikste plante in jou tuin omdat hulle die grootste, mees prominente en mees permanente plante in jou tuin gaan wees.
Kappertjies is seker die mees onselfsugtige plante op aarde – hulle gee in oorvloed en neem amper niks. Hier is so ‘n paar redes waarom
Dit is onmoontlik om in die herfs deur Pretoria se omgewing te ry sonder om Jakobregop-blomme in alle kleure en groottes orals in die veld